Sunday, February 10, 2008

Deel 2

Nou ja, dit was nou lank genoeg gewag vir Deel 2.
As daar mense is wat mooi stukkies het wat ons hier kan plaas, stuur dit asseblief aan sodat ons dit met almal kan deel.
Maak seker dat daar nie kopiereg op die stukkies is nie aangesien ons nie graag ander mense wil kwaad maak of dit laat lyk of ons hulle werk gaps nie.

No comments: