Tuesday, February 5, 2008

Deel 1

Hierdie was die laaste aflewering van Deel 1. Ek hoop die lesers het dit geniet en dat u geestelik verryk het.
Vir die wat belangstel die Inspirasie Stukkies is opgeneem in 'n boekie en as u belangstel kan ek die elektronies boekie vir u epos. Stuur slegs vir my epos met jou adres of los 'n boodskap onder kommentaar en ek sal vir u 'n kopie stuur.

Binee die volgende week sal ek begin met die plasing van Inspirasie Stukkies Deel 2.
Ek hoop van harte dat u dit net soveel gaan geniet.

No comments: