Ek het YaHWeH gevra vir krag, sodat ek in
die lewe kon bereik...
Ek het swakheid verkry, sodat ek kon leer
om nederig te gehoorsaam...
Ek het gevra vir gesondheid, sodat ek groot
dinge kon doen.
Ek is kranklik gemaak, sodat ek beter dinge
kon doen.
Ek het gevra vir rykdom, sodat ek gelukkig kan wees.
Ek is armoede gegee, sodat ek wys mag wees.
Ek het gevra vir mag, sodat ek deur mense
geëer kan word.
Ek het nederigheid gekry, sodat ek YaHWeH
nodig het.
Ek het gevra vir alle dinge, sodat ek die
lewe kon geniet.
Ek het lewe gekry, sodat ek alle dinge kan geniet.
Ek het niks gekry waarvoor ek gevra het
nie, maar alles wat ek voor gehoop het.
No comments:
Post a Comment