
Probleme haat niks so intens soos ’n glimlag nie.
Inspirende verhale - sommiges waar en ander fiktief - om jou dag op te helder en te herinner om jou seëninge te tel want soveel het Yahweh jou verleen. Die meeste van die stukkies is deur anonieme skrywer - by die res sal die naam van die skrywer of die persoon wat dit ingestuur het verskyn.
1 comment:
En n glimlag uit die diepte van n hart, lyk altyd soveel helderder!
Post a Comment